(Straatligkinders se handtekeninge op hulle Sweef Soos 'n Vuishou album)
Die eerste gaste op Totally South African was die Potch rock groep Straatligkinders. Hulle het met Dawie kom gesels oor hulle ervaringe as 'n Afrikaanse rock band in die Suid-Afrikaanse musiekmark en hoe hulle as band sekere belangrikke lesse geleer en steeds leer. Hulle het ook twee akoestiese liedjie opgevoer: "Avontuur Van 'n Hartbreek" (vanaf hulle album Bloeisels) en "Hande Wat Dra" (eksklusief vanaf hulle nuwe album Lank Lank Oorlede En Sesvoet Benede...beskikbaar Julie 2010). Links vir die videos van hierdie "In Studio Acoustic Session" sal binnekort beskikbaar wees...byt net vas...
(links na regs: Bouwer, Ruan, Louis [bestuurder], Dawie [aanbieder], Hein, Bennie)
Hier is solank links waar jy meer kan uitvind oor Straatligkinders:
Webwerf: http://www.straatligkinders.co.za/
Facebook (Gesigboek...hahaha): http://www.facebook.com/home.php?#!/straatligkinders?v=info&ref=ts
Musiek van Foto Na Dans, Arno Carstens, Jax Panik en Not My Dog was alles op die program gewees.
Dawie het ook met P.J. kom gesels waaroor Totally South African gaan, wat luisteraars kan verwag in die nabye toekoms, met Garth van Marshall Music gepraat oor hulle winkel in Woodmead en bietjie gehieme musiek industrie nuus gedeel...
To contact Marshall Music please visit: http://www.marshallmusic.co.za/
Bands and artists who want to get their music on to the show should send an e-mail to: totallysa2010@gmail.com
Wat het julle gedink van die eerste uitsending?
Lekker week, high 5!!
No comments:
Post a Comment