Wednesday, July 28, 2010
This Week On Totally SA (01/08/2010)
Sunday, July 25, 2010
Episode 8: Van Coke Kartel
(Van Coke Kartel se handtekeninge op hulle nuutste album, Skop, Skiet en Donner se omslag)
Op Totally South African hierdie week was die SAMA bekroonde Afrikaanse rock groep Van Coke Kartel in die ateljee. Hulle het ook drie akoestiese liedjies kom opvoer in die Marshall Music Live Lounge ("Algehele Kontrole", "Skadu's Teen Die Muur" en "Voor Ons Stof Word" vanaf hulle album, Skop, Skiet en Donner).
Dit is ook binnekort daai tyd van die jaar...ja jy weet dit...Oppikoppi 2010 Sexy.Crooked.Teeth is hier. Dawie het met die hoof van Oppikoppi, Carel Hoffman gesels oor wat verwag kan word van hierdie jaar se fees. Ons het ook 2 kaartjies weggegee na die fees toe! Splinter nuwe musiek van Straatligkinders was gespeel en Demo 1: Cozmic Fuzz het die Julie 2010 Demo Discoveries gewen. Baie geluk! Augustus hier kom ons!!
(links na regs: Francois, Jason, Dawie [aanbieder], Wynand, Jedd)
Wednesday, July 21, 2010
This Week on Totally SA (25/07/2010)
Nuwe musiek van Straatligkinders sal ook gespeel word. Skakel in Sondag 20h00!!
Sunday, July 18, 2010
Episode 7: Piet Botha
(Piet Botha se handtekening op die omslag van Jack Hammer se album, Highway 13)
Hierdie week op Totally South African was dit Mandela Dag 2010 en om dit te vir het ons die legendariese Suid Afrikaanse musikant Piet Botha in die atlejee gehad. Piet het met ons sy ervarings van die afgelope 40 jaar in die musiekindustrie kom deel en saam met Donovan Bourne drie akoestiese liedjies kom opvoer (insluitend "Gravedigger", "Suisie September" en "River"). Gaan gerus na http://www.pietbotha.com/ vir meer inligting.
(links na regs: Donovan, Dawie (aanbieder), Piet)
Dawie joined PJ in studio and played an exclusive demo called "Mzabalazo" from a South African group that is doing AMAZING overseas, BLK JKS.
Staying Totally South African, Capturing The Cover focused on Seether's version of The Beatles' "Across The Universe".
There were a LOT of prizes and give-aways. As always a Marshall Music discount voucher, Jack Hammer CDs, and gig ticket give-aways to HalfjaarKalenderdag 2010.
Brand new music by Black Era featuring Bouwer Bosch, and the Local Is Lekker Classic Track was Bright Blue's "Weeping".
The show was dedicated to Nelson Mandela and the South African musicians making us proud to be South African!!
Wednesday, July 14, 2010
This week on Totally SA (18/07/2010)
Sunday, July 11, 2010
Episode 6: Fourteen40
(Fourteen40's frontman, Ren Bester's signature on the cover of their debut album, Lucky Number 13)
This week a frontman who has an AMAZING voice and plays acoustic guitar as if he's life depends on it was in the Marshall Music Live Lounge. Ren Bester from the band Fourteen40 was our featured artist. He perfromed three acoustic songs "Summer Daze", "Mother Mother", and "Without You I'm Undone" (all from their album, Lucky Number 13). Go support this man and his band, you will not be sorry.(left to right: Ren, Sammy [in front], Dawie [presenter], J.D. [production])